Land is nie n ding wat jy kan optel en …

Comment on Whites will be slaughtered unless they give up all land in South Africa, says leading politician by Noem my wat jy wil.

Land is nie n ding wat jy kan optel en loop nie. Daarom verstaan ek nie hoe steel mens n stukkie grond nie. Ek is nog jonk en het nog baie om te leer. Ek leer elke dag deur God se woord. En God het die wereld met alles daarin geskape. So as dit iemand se grond is, is dit ons Vader van bo sin.

Daar is mense wat op plase bly en wat daarvoor betaal het. Dit maak hulle die eienaar van die land. En Liewe Jesus sou nie daardie persoon gely het na daardie stukkie grond as dit nie vir hom bedoel was nie. Ek meen hoekom studeer elke persoon in n rigting in as almal gemaak is om te boer? Hoekom is daar supermarkte as daar n stukkie land vir ons almal bedoel is?

Ons land se boere het niks gesteel nie. Hulle het gewerk vir wat hulle wil he. Hulle is gekies om grond te kry om vir die land kos te voorsien.

Nou Geagte Malema en boeties, neefies en sussies. Dis nie te sê as jy verstaan hoe om pap te vreet dat jy weet hoe om pap te maak nie. Daar is bietjie meer beplaning as om n pit in die grond te sit en hom water te gee en oor 5 maande het jy pap. En as jy nou vir jouself vertel jy kan beplan, dan gaan jy my glo as ek vir jou se dis die mans wat swanger raak. Gaan kyk maar in die geskiedenis. Hoe ons land gelyk het toe die boerevolk in beheer was. Teenoor die 23 jaar wat ANC in beheer is van Suid Africa. Daar is nie beplanning nie. Of dit is net op so vlak dat dit lyk of daar nie is nie.

As dit nie vir Boere en hulle gesinne was nie het jy lankal gevrek van die honger. Dis die “whites” wat jou groot gemaak het. Glo dit of nie. Die Boere maak groot en jy moet net jou gat dophou die Boere raak gatvol en kan ook doodmaak.

Share

0 comments for “Land is nie n ding wat jy kan optel en …

  1. Bob "Cuckold" Ross
    November 23, 2016 at 6:45 am

    Hi, this is Bob Ross communicating from beyond the grave. I dedicated my life to painting so that you brats could do something more productive with your lives than sitting on your *** playing your stupid Atari games all day. I don’t appreciate you morons abusing my legacy and turning me into some childish meme that you can spam on your little MSM chat thing. Now go paint a mountain or something and don’t you dare copypaste this. CoolStoryBob

    View Comment
  2. Laetitis
    November 10, 2016 at 3:37 pm

    Will South Africans be welcome. We are being slaughtered. I am 61 European female

    View Comment
  3. Harumphty Dumpty
    January 4, 2012 at 3:45 pm

    This site is so needed, to awaken Whites from the dream of multicultural harmony that anti-Whites have implanted in them, and open their eyes to the nightmare reality that their dream has been a dream of White Genocide.

    This site is off to a great start!

    View Comment
    • September 2, 2017 at 8:58 pm

      Congratulations on a site that’s as important to our people as food and water (not to mention our own living space.
      I’m a man also of very strong opinions. Check me out: whiteaustralia.blogspot.com.au

      View Comment
  4. Turner
    January 1, 2012 at 9:33 pm

    Can’t wait

    View Comment